top of page

Gr 4-9 vlak Beredenerende toespraak met  treffende inleiding 3 argumente en indrukwekkende slot

Sinsnedes uit toespraak

....boekwurms nie is nie op  die duiwel se spyskaart nie .....en nee, ‘n leser is nie ledig nie. Ons is besig! Jy glo my nie? Luister dan hier.

In die eerste plek neem boeke ons op reis...... Daar’s nie ‘n kat se kans dat die duiwel ons kan inhaal nie…. reisgenoot wat jou wegneem 

Tweedens - as ‘n mens skrik vir lees skrik ‘n mens vir die lewe.....Ons raak so kreatief, dat ou Niek ons met niks kan verlei nie...

ATKV-styl toespraak Onderwerp: Lees/ Die voordele van lees Vlak: Gr.4-Gr.9

R45,00Price
    bottom of page